Graad 12 Wiskundige Geletterdheid
- Les 2-Meet en berekening van spoed en tyd
- NOTAS
Die berekening en herleiding van tyd en spoed
Wanneer tyd herlei word, onthou die volgende:
•60 sek = 1 min
•60 min = 1 uur
•24 uur = 1 dag
•7 dae = 1 week
•4 weke = 1 maand (Ons gebruik hierdie herleiding as 'n skatting.)
Die formule wat jy vir spoed-, afstand- en tyd-vrae nodig het, sal vir jou gegee word waar jy dit moet gebruik.
Die formules vir spoed, afstand en tyd kan egter met behulp van die volgende diagram gekry word:
Afstand = spoed × tyd
Spoed =
Tyd =