Graad 12 Wiskundige Geletterdheid
- Les 5-Bepaal die skaal van die kaart
- NOTAS
Die kry van skaal op 'n kaart
Voorbeeld:
1.Die meting op 'n kaart is 15 mm en die afstand op die grond is 4,5 km. Stel die skaal van die kaart vas.
2.Die meting op 'n kaart is 40 mm en die afstand op die grond is 500 m. Stel die skaal van die kaart vas.
3.Stel die benaderde skaal van 'n kaart vas, as 6,7 cm op die kaart 0,32 km verteenwoordig.
Antwoorde:
1.Kaart:Werklik
15 mm:4,5 km
15 mm:4,5 × 1 000 000 mm
15 mm:4 500 000 mm
1:300 000
2.Kaart:Werklik
40 mm:500 m
40 mm:500 × 1 000 mm
40 mm:500 000 mm
1:12 500
3.Kaart:Werklik
6,7 cm:0,32 km
6,7 cm:0,32 × 100 000
6,7 cm:32 000 cm
1:4 776,11...
1:4 800