Graad 12 Wiskundige Geletterdheid

  • Les 1-Meet van temperatuur
  • NOTAS
  • Die meting van temperatuur

    Temperatuur word in grade Celsius in die metrieke stelsel en in grade Fahrenheit op die Britse skaal gemeet.

    Twee van die formules vir herleiding is soos volg:

    Hulle kan egter vir jou 'n ander formaat gee om te gebruik.

    Voorbeeld:

    1.Herlei 340°F na °C, afgerond tot die naaste 10°C.

    Gebruik die formule: °C = 

    2.Herlei 200°F na °C, afgerond tot die naaste 5°C.

    Gebruik die formule: °F =  × (temp. in °C) + 32°

    Antwoorde:

    Temp in °C = 93,33...°C

    ≈ 95°C