METRIEKE

 

BRITSE

 

Gram – g

Milligram – mg

 

Ons – oz.

 

Kilogram – kg

 

Pond – lb.

Stone – stene

 

Metrieke ton – metrieke ton

 

Ton – ton

 

Sentimeter – cm

Millimeter – mm

 

Duim – dm

Voet – vt.

 

Meter – m

 

Jaart – jt.

 

Kilometer – km

 

Myl – myl

Acre – acre (Akker)

 

Milliliter – ml

 

Vloeibare ons – vloz.

 

Liter - l

 

Pint – pt.

 

Kiloliter - kl.

 

Gelling – gell.

 

 Vir meting wat lengte behels, sê ons:

• King Henry Died a miserable death called measles.

Vir meting wat massa behels, sê ons:

• King Henry Died a gross death called measles.

Vir meting wat volume behels, sê ons:

• King Henry Died a lousy death called measles.

 

Lengte

 

Massa

 

Volume

 

Km

 

Kg

 

Kl

 

Hm

 

Hg

 

Hl

 

Dm

 

Dg

 

Dl

 

m  (meter)

 

g    (gram)

 

l   (liter)

 

dm

 

dg

 

dl

cm

 

cg

 

cl

 

mm

 

mg

 

ml

 

Wanneer van bo af herlei word, word die eenhede kleiner en vir elke eenheid afwaarts moet jy met 10 vermenigvuldig.

Wanneer van onder af herlei word, word die eenhede groter en vir elke eenheid opwaarts moet jy deur 10 deel 

Voorbeelde 

 

1.

 

Herlei 2,3 km na:

2.

Herlei 22 l na:

 

a.

m

 

a.

Kl

 

 

2,3 km × 1 000 = 2 300 m

 

 

22 l ÷ 1 000 = 0,022 Kl

 

b.

mm

 

b.

ml

 

 

2,3 km × 1 000 000 = 2 300 000 mm

 

 

22 l × 1 000 = 22 000 ml

 

c.

cm

 

 

 

 

2,3 km × 100 000 = 230 000 cm

 

 

 

 

 

 

 

3.

Herlei 340 g na:

 

4.

My hond Jemma eet twee maal per dag 130 g hondekos.

 

a.

mg

 

a.

Hoeveel kg hondekos eet sy in 'n week?

 

 

340 g × 1 000 = 340 000 mg

 

 

130 g × 2  = 260 g / dag

260 g × 7 = 1 820 g / week

1 820 g = 1 820 g ÷ 1 000 = 1,82 kg / week

 

b.

kg

 

b.

Hoeveel kg hondekos eet sy in 'n maand?  (Gebruik 30 dae as 'n maand)

 

 

340 g ÷ 1 000 = 0,34 kg

 

 

260 g × 30 = 7 800 g / maand

7 800 g ÷ 1 000 = 7,8 kg / maand

 

 

 

c.

Die kos kom in 7,5 kg sakke en kos R308 per sak. Hoeveel sal dit kos om Jemma 'n jaar lank te voer?

365 dae in 'n jaar

 

 

 

 

260 g × 365 dae = 94 900 g / jaar

94 900 g ÷ 1 000 = 94,9 kg / jaar

Elke sak is 7,5 kg

94,9 kg ÷ 7,5 kg = 12,65333... sakke

\ Moet 13 sakke hondekos koop

Koste = 13 × R308 = R4 004 vir 'n jaar

 

 

1 koppie = 250 ml

 

 

1el (eetlepel) = 15 ml

½ t = 2 ml

¼ t = 1 ml

1 t (teelepel) = 5 ml

 

Let op:

½ t = 2 ml

½ t × 2 = 1 t = 2 × 2 ml = 4 ml

 

Waarom is 1 t = 5 ml?

 

Antwoord:

 

Dit is feitlik onmoontlik om ½ ml van alledaagse bestanddele af te meet.

Geen resep behoort te flop as daar ½ ml te veel of te min is nie!

 

 

 

 

Voorbeeld:

 

Hier is 'n lys van bestanddele vir Bostonkoekies.

 

1 koppie botter

 

½ teelepel sout

 

1½ koppies suiker

 

1 teelepel kaneel

 

3 eiers

 

1 koppie fyngekapte okkerneute

 

1 teelepel soda

 

1½ eetlepels warm water

 

½ koppie korente

 

3¼ koppies meel

 

½ koppie rosyne, ontpit en fyngekap

 

 

 

1.

Een herleidingstabel sê dat 1 koppie = 250 ml. Met hierdie herleiding, hoeveel ml meel is daar vir hierdie resep nodig?

 

2.

'n Ander herleidingstabel sê dat 1 koppie meel = 125 g. Hoeveel gram meel is nodig? Rond jou antwoord tot die naaste 10 af.

 

 

3¼  × 250 ml = 812,5 ml ≈ 810 ml.

 

 

3¼ × 125 g = 406,25 g ≈ 410 g

 

3.

As jy hierdie resep wil verdubbel, hoeveel ml water sal jy gebruik?

 

4.

'n Bottel kaneel hou 100 ml. Hoeveel baksels Bostonkoekies kan uit 1bottel gebak word?

 

 

1½ × 2 = 3 T = 3 × 15 ml = 45 ml

 

1 t = 5 ml

100 ml ÷ 5 ml = 20 baksels

 

 

Video Les - Engels

Soortgelyke Graad 11 Lesse in Afrikaans