• Annuïteite: toekomstige waarde

    Die formule wat vir die spaar van 'n vaste maandelikse bedrag gebruik word, is:

    Waar:

    F = die toekomstige waarde van die belegging

    x = die vaste maandelikse betaling

    i = die rentekoers per maand, as 'n desimaal

    n = die aantal maande waaroor jy spaar

    Onthou dat die regte formule vir gebruik in vrae vir jou gegee sal word, maar ter verfrissing van die geheue:

    Met 'n lening ontvang jy die geld VANDAG, d.w.s. jy gebruik die formule vir die HUIDIGE waarde.

    Vir aftrede of 'n spaarrekening is die geld vir die TOEKOMS, so jy gebruik die formule vir die TOEKOMSTIGE waarde.

    Kom ons kyk na spaar vir aftrede.

    Voorbeeld:

    Kefilwe wil vir haar aftrede oor 36 jaar spaar. Sy kan 9,8% p.a. maandeliks saamgestel, op haar belegging ontvang. Hoeveel geld sal sy hê as sy R2 000 per maand betaal?

    F = ?

     p.j. =  per maand

     jare =  maande = maande

    = R7 976 648,35