Paaiementberekeninge

  • Die formule wat vir leningsberekeninge gebruik word, is:

    Ons kan die formule verander om die waarde van x soos volg vas te stel:

    Nota:

    Slegs die eerste formule sal waarskynlik vir jou gegee word en jy sal die ‘onderwerp’ van die formule self moet ‘verander’. Dit is egter makliker om plaasvervanging in die formule te doen en dan vir x op te los.

    Voorbeeld:

    In plaas daarvan om 'n huurkoopooreenkoms vir die aankoop van 'n skootrekenaar en kleur- laserdrukker aan te gaan, het Sailen besluit om 'n lening by die bank uit te neem. Die leningbedrag is R13 900. Hy wil die lening oor 2 jaar afbetaal. Die bank bied hom 'n lening teen 13,3% p.a. maandeliks saamgestel. Hoeveel sal Sailen se maandelikse terugbetalings wees?

    Oplossing:

    P = R13 900

    x = ?

    i = 13,3% = 0,1333 ÷ 12 per maand

    n = 2 jaar = 24 maande