• Leningsberekeninge

    Die formule wat vir leningsberekeninge gebruik word, is:

    Waar:

    P= die huidige waarde van die lening

    x= die vaste maandelikse betaling, ook 'n paaiement genoem

    i= die rentekoers per maand, as 'n desimaal geskryf

    n= die aantal maande waarin jy die lening moet afbetaal

    Voorbeeld:

    Bryde het 'n skeepsvaart in Julie op die Mediterreense See bespreek. 
    Sy het 'n lening by die bank uitgeneem en beplan om dit oor 2,5 jaar terug te betaal. Die bank vra haar 14,8% p.a. kwartaalliks saamgestel. Haar terugbetalings is R1 800 elke 3 maande. Hoeveel het sy geleen?

    Antwoord:

    P = ?

    x = R1 800 per kwartaal

    i = 14,8% = 0,148 ÷ 4 per kwartaal = 0,037 per kwartaal

    n = 2,5 jaar × 4 = 10 kwartale