Graad 11 Wiskundige Geletterdheid

  • Les 2-Formules - invervanging en opstelling van 'n tabel
  • NOTAS
  • Die opstel van 'n tabel met waardes

    Hierdie les sal fokus op die opstel van 'n tabel met waardes vir twee veranderlikes. Vir sommige van die tabelle sal ons 'n formule gegee word met behulp waarvan die waardes gevind moet word.

    Wanneer twee waardes deur 'n formule gekoppel kan word, is daar 'n verhouding tussen die twee waardes.

    Verhoudings kan met behulp van 'n tabel of 'n formule in woorde beskryf word.

    In 'n verhouding tussen twee veranderlikes, het ons die inset van die onafhanklike veranderlike en die uitset van die afhanklike veranderlike.

    In die laaste les, het ons patrone of getalrye bestudeer en was ons in staat om nog getalle in elke patroon vas te stel.  Die waardes in die patrone was, in der waarheid, die uitset van afhanklike waardes vir insetwaardes wat by 1 begin.

    Kom ons bestudeer dieselfde voorbeelde as in die laaste les en stel 'n tabel met waardes op.

    1.2; 4; 6; 8; 10;...

    Onafhanklike

    1

    2

    3

    4

    5

    Afhanklike

    2

    4

    6

    8

    10

    2.1; 2; 4; 7; 11;...

    Onafhanklike

    1

    2

    3

    4

    5

    Afhanklike

    1

    2

    4

    7

    11

    3.1; 4; 9; 16; 25;...

    Onafhanklike

    1

    2

    3

    4

    5

    Afhanklike

    1

    4

    9

    16

    25

    4.5; 10; 20; 40; 80;...

    Onafhanklike

    1

    2

    3

    4

    5

    Afhanklike

    5

    10

    20

    40

    80

    Gewoonlik word daar aan die onafhanklike en afhanklike veranderlikes letters van die alfabet toegeken, sodat 'n formule vir die wiskundige verhouding tussen die veranderlikes gekry kan word.  (Dit sal in die volgende les behandel word.)

    Kom ons bestudeer voorbeelde waar ons 'n tabel met 'n paar waardes in gegee word, wat ons dan moet invul.

    1.Stel die waardes van die veranderlikes vas.

    Onafhanklike

    1

    2

    3

    4

    8

    Afhanklike

    2

    5

    8

    14

    35

    = 11

    = 5

    = 23

    = 12

    2.Stel die waardes van die veranderlikes vas.

    Onafhanklike

    1

    2

    3

    4

    9

    Afhanklike

    1

    2

    4

    16

    1024

    = 8

    = 5

    = 256

    = 11

    3.Stel die waardes van die veranderlikes vas.

    Onafhanklike

    1

    2

    3

    4

    7

    Afhanklike

    3

    9

    27

    243

    19 683

    = 81

    = 5

    = 2187

    = 9

    Kom ons bestudeer nou die opstel van 'n tabel met waardes wanneer ons 'n formule gegee word.

    Ten einde die afhanklike veranderlikes vas te stel, gebruik ons substitusie.

    Stel 'n tabel met waardes op, gegewe die volgende formules:

    1.= 3p + 2

    1

    2

    3

    4

    5

    5

    8

    11

    14

    17

    = 3 + 2

    = 3 × 1 + 2 = 5

    = 3 × 2 + 2 = 8

    = 3 × 3 + 2 = 11

    = 3 × 4 + 2 = 14

    = 3 × 5 + 2 = 17

    2.

    1

    2

    3

    4

    5

    1

    3

    5

    7

    9

    3.

    1

    2

    3

    4

    5

    3

    6

    11

    18

    27