Graad 11 Wiskundige Geletterdheid

  • Les 3-Formules- bepaling van verwantskappe vanaf tabelle
  • NOTAS
  • Die uitwerk van die formule

    Hierdie les sal fokus op hoe om die verhouding vas te stel; met ander woorde die formule tussen twee veranderlikes. 

    Ons sal hoofsaaklik lineêre verhoudings bestudeer.

    Wanneer probeer word om die formule vir 'n verhouding vas te stel, bestudeer die volgende:

    Is die verskil tussen twee opeenvolgende terme dieselfde?

    Indien wel, is hierdie getal die koëffisiënt van die onafhanklike veranderlike?

    Indien nie, stel vas of die verhouding tussen twee opeenvolgende terme dieselfde is; of

    stel vas of daar 'n ander verhouding soos kwadrate, of derdemagsgetalle is.

    Toets deur substitusie in die formule om te sien of dit werk, of nie.

    Bestudeer die volgende tabelle met waardes en stel die formule wat die veranderlikes koppel, vas:

    1.

    1

    2

    3

    4

    5

    2

    4

    6

    8

    10

    2.

    1

    2

    3

    4

    5

    3

    5

    7

    9

    11

    3.

    1

    2

    3

    4

    5

    1

    4

    9

    16

    25

    4.

    1

    2

    3

    4

    5

    2

    4

    8

    16

    32

    5.

    1

    2

    3

    4

    5

    - 1

    2

    5

    8

    11